Description
“Size really doesn’t matter” – en in die geval van Lil’Dickie is dit die waarheid. Hierdie klein penis mini-vibrator lyk dalk klein, maar pak ‘n punch soos iets wat ons nog nooit gevoel het nie.
Wie sou kon raai dat so ‘n klein vibreerder so ‘n groot bohaal sou maak? En dit is presies wat Lil’Dickie doen.
Hierdie oulike vibrator is nie net super kragtig nie, maar het ook die biologiese vorm van ‘n penis. Wat die punt van die kop die mees intense vibrasies gee.
MAKLIK om mee te reis…
MAKLIK om skoon te maak…
MAKLIK om te gebruik…
MOEILIK om te vergeet…
- USB herlaaibaar
- Waterdig
- Velvriendelike mediese graad silikoon.
- Lig pienk