Description
Die Lilo vibrator is dalk klein, maar die krag wat hierdie oulike vibrator pak, is fenominaal.
Met 10 verskillende vibrasie stellings en ‘n herlaaibare battery, sal jy nooit weer dieselfde na ‘n mini vibrator kyk nie.
Gemaak van die sagste vel-vriendelike silikoon.
Waterdig en klein genoeg om weg te steek.