Die Love Heat Wand is jou alles-in-een vibrator en masseerder. Hier het jy nie nodig om nog verder te soek nie. Die Love Heat Wand het alles wat jy nodig het in ‘n speelding … en nog meer.
Nie net maak hierdie oulike wand jou warm van plesier nie, hy het 10 verskillende vibrasie stellings en verhit tot 39°c om jou plesiergolwe te verhit. Die een kant van die wand is ‘n masseerder wat jy kan gebruik om na ‘n lang dag agteroor te sit en al die stress uit te vryf. Die ander kant van die wand is letterlik jou plesierstok, wat jou sal kielie en laat omkrul van die lekkerte.
Die Love Heat Wand beskik oor twee sterk motors, is waterdig en perfek vir enige paartjie.
Produk Beskrywing | Vibrator, Heater, Massager, Pulsator |
Produk Naam | Love Heat Wand |
Materiaal | Silikoon +ABS |
Kenmerke | Verhitting, waterdig, 10 vibrasie modus |
Kleur | Pink |
Produk Grootte | 200*44mm |
Battery | USB Herlaaibaar |