Nou kan jy ook die grootte en lengte kry wat jy begeer – in styl!
Die Max Cup II gee verhoogte sensitiwiteit met meer dikte en lengte daarby. Die perfekte penis-opkikker voor seks. Hierdie is verseker die mooiste penis pomp wat jy kan kry om die werk gedoen te kry.
USB herlaaibaar en waterdig.
Hoe om te gebruik ?
1、Smeer die binnewand van die silinder en jouself met waterdigte lubrikasie (Lubrimaxxx werk uitstekend).
2、 Plaas jou penis in die silinder. Die silinder moet stewig teen die basis van jou penis gedruk bly om te verhoed dat lug ontsnap.
3、 Begin stadig om die pomp te werk. Daar sal ‘n effense sensasie wees as lug uit die silinder getrek word. Vir beginners is dit belangrik om hierdie proses stadig te begin om ongemak te vermy. Onthou om die veiligheidsklep te druk as die vakuum pynlik word.
4、Hou aan om lug te pomp/vry te laat totdat jy ‘n vlak van vakuum gevind het wat geskik is vir jou: die penis moet geswel lyk, maar moet nie seermaak nie.
5、 Maak nou seker dat geen lug ontsnap nie (tensy dit nodig is) en wag 20 minute. Jy sal dalk gedurende hierdie tyd verder moet pomp om ‘n gepaste hoeveelheid vakuum in die silinder te hou.
6、Sodra die sessie voltooi is, moet jy dikker/langer lyk en verhoogde sensitiwiteit hê. Hierdie resultate is effektief vir 24 uur, maar jy kan permanente resultate ervaar deur langtermyn gebruik. Ons beveel 3-4 sessies per week aan.
Switch:
Long press the button about 2 seconds to turn on/off
Short press the button to pause
Air Release Valve:
Press the button to release pressure
Pressure Reduce:
Press the button to reduce the suction levels
Pressure Increase:
Press the button to increase the suction levels