“Mnr Seks en Mev Kopseer” is ‘n konsep so oud soos die berge. Ons weet mos nou al teen die tyd dat die man altyd lus en vrou altyd geblus is – nie waar nie? Maar dit is nou eers onlangs dat hulle uit die slaapkamer begin praat, en dat ons agterkom dat dit eintlik baie meer “50 skadus van grys” is.
In Timothy Kieswetter se nuutste opvoedkundige komedie, ontdoos hy al die steriotipiese gedrag wat ons aan die manlike en vroulike seks koppel.
Moenie toelaat dat die samelewing jou in ‘n steriotipiese boks plaas nie.
Kyk gerus die DVD en verreik jou huwelik met hierdie vermaaklike en skreeusnaakse een-man komedie en ontdek Mnr Seks en Mev Kopseer in ‘n splinternuwe lig.
Hierdie is ‘n komedie wat jy NIE wil misloop NIE.
Reviews
There are no reviews yet.