‘n Suig-aksie speelding wat jou die groot “OH!” oor en oor sal laat uiter.
Met 12 verskillende stimulasie stellings- het jy genoeg speel om jou tot ekstase te betower.
Gebruik die oulike ring-ontwerp om nie jou greep te verloor nie.
Die ideale speelding vir elke vrou.
- Klitorale stimulasie
- USB herlaaibaar
- 12 Stellings
- Waterdig
- Velvriendelike silikoon