Die Passion Pump is nie niet outomaties nie, maar kom met ‘n LCD skerm wat die drukking aandui en ook ‘n outomatiese “release valve” wat die druk afsit wanneer dit te hoog raak.
Met die Passion Pump hoef jy nie meer te wonder of jy dit reg doen nie, die outomatiese motor doen al die dink werk vir jou. Jy kies net jou gemaklikheidsvlak, sit agteroor en kyk hoe jou penis al hoe groter word.
Die Passion Pump is herlaaibaar met ‘n ingeslote USB-herlaaier. Geen meer batterye soek wanneer dit op die hoogtepunt van jou pomp is nie.
Hoe werk die Passion Pump?
- Negatiewe druk of suiging help om die gladde spierselle te verslap, dit laat sponsopwel toe.
- Nadat die spons uitgebrei het, vloei arteriële bloed in om die hipermemie van die spons te bespoedig en die hardheid van die penis te verhoog. Hoe meer die spons opgeblaas word, hoe stewiger sal die penis wees en hoe meer sal dit groei.
- Universele ontwerp pas almal.
Hoe gebruik ek die Passion Pump?
- Was die pomp voor gebruik met water an ‘n anibakteriese seep. Slegs die gedeelte wat aan die penis gaan raak. Die boonste motor gedeelte, moet liefs nie in water gedruk word nie.
- Masseer olie, hande rome, petrol of propielketon moet nie saam met hierdie pomp as smeermiddels gebruik word nie.
- Vir die beste resultate – gebruik ‘n waterbasis lubrikant (Soos Lubrimaxxx) wanneer die pomp gebruik word, om nie jou penis seer te maak nie.
- Maak seker dat alle dele veilig verbind en reg aanmekaar gesit is.
- Gebruik lubrikant oor jou penis voor die silikoon ring oorgesit word.
- Druk die “+” knoppie om die pomp aan te sit.
- Gebruik weer die “+” knoppie om die drukking te vermeerder.
- Druk die “-” knoppie om die drukking te verminder.
- Druk die “VALVE” knoppie om die drukking heeltmal na normaal terug te keer.
Boks sluit die volgende in:
Pomp, USB-herlaaikabel en user manual.