Ontmoet die Penis Waffle of altans – die Dick-on-a-stick. Die lekkerny waaroor almal hulle lippe aflek van lekkerte. Die penis-vorm waffle wat jy soet of s(t)out kan voorberei. Dit sal enige bachelorette, ladies night of girls weekend opkikker.
Nou kan jy die Penis Waffle Masjien uithuur per dag. Maak soveel penis gevormde waffles soos jy begeer.
Bedek die waffle met stroop en room, of vul dit met jou gunsteling soet vulsel soos ko(m)densmelk, karamel, vla, roomys of net waarvoor jou soettand vra. Jy kan selfs ‘n stoute kaas-worsie met die waffle deeg bedek om ‘n smeulende southappie te bedien. Bedien die dick-on-a-stick gedoop in sjokolade, of bedazzle jou dick met edible glitter.
Jou keuses is eindeloos. Kry jou beste paar vriendinne bymekaar vir ‘n hedendaagse dick-en-tee… laat hulle hul eie dicks versier en eet natuurlik. Dit kan vir groot pret veroorsaak.
Gebruik jou Ouma se waffle resep of koop sommer klaar gemengde deeg. Sy sal so trots wees…
R500 per dag vir huur met ‘n R1000 deposito betaalbaar. Die deposito word terugbetaal sodra die waffle masjien terug gegee word en daar geen skade aan die masjien is nie. Aflewering van die masjien moet voor 12:00 die volgende dag geskied, of dit sal as ‘n ekstra dag getel word.