Description
‘n Penis pomp soos nooit tevore!
Het jy al ooit gewonder hoekom ‘n Penis Pomp gebruik word… Wanneer die penis gepomp word, verhoog dit bloedvloei na die penis toe. Dit gee jou ‘n stewiger, langdurige erkesie
Suiging verhoog ook die sensitiwiteit wat help met uithouvermoe en vergroot die tyd van jou ereksie
In kort; dink aan enige oefening waar jy spiere bou en hoe jy dit behou is om aan te hou oefen. Dis presies wat die Penis Pomp doen.
Om te begin stel ons voor dat jy elke dag vir 5 minute op die laagste spoed frekwensie begin, na 10 dae verhoog jou spoed frekwensies en tyd (let wel: baie lubrikasie is voorgestel) Na 25 dae sal jy ‘n GROOT verskil sien.
- Waterdig
- 6 SpoedfFrekwensies
- 6 Vibrasie stellings