Orale seks stimuleerder met daai ekstra sensuele skop.
Met tien verskillende vlakke van plesier, is jy verseker van ‘n heerlike ervaring.
Gemaak van buigbare, velvriendelike silikoon met ‘n dotted-tekstuur op die tonge vir ekstra genot.
Waterdig en USB herlaaibaar.
Klein en kompak sodat jy dit enige plek saam met jou kan dra.
Gebruik op al jou erotiese sones.