“100% een van die lekkerste speelgoed wat ek al OOIT probeer het!” – Anoniem
Hierdie nuwe “bad boy” is ‘n eerste in sy soort – met die op en af beweging van die ‘tapper’ gee dit ekstra sensasie en stimulasie presies op die regte plek.
7 Verskillende tickler en 7 verskillende vibrasie patrone maak seker dat jy nie sommer gou verveeld raak met die speelding nie.
Die kielie gevoel wat die ‘tickler’ verskaf is orgasmies lekker.
Die speelding kom saam met ‘n mooi fuweel sakkie om dit diskreet te bêre.
USB herlaaibaar en IPX7 waterdig.