Voel soos ‘n prinses met die Royal Rabbit en sy 360º g-kol stimulerende rotasies en 7 verskillende vibrasie patrone.
Die Royal Rabbit is sag en buigsaam en beweeg saam met jou liggaam vir ‘n ten volle orgasmiese ervaring. Met ‘n kroon-gevormde arm vir presiese klitorisstimulasie met uitstekende interne intensiteit, skep die Royal Rabbit opwindende gemengde sensasie vir betowerende ekstase.
Gemaak van vel-vriendelike silikoon. Is USB herlaaibaar en sag op die ore.
‘n Uitstekende speelding vir couples of om alleen te speel.
Kry die “O”rgasme wat jy verdien!
- 7 verskillende vibrasie patrone
- 360º rotering
- USB herlaaibaar
- Sagte silikoon
- Slegs beskikbaar in PERS