Gesonde Seks

Seksuele Abuse Support Groep – Hoekom het dit met my gebeur? (1Nov 19:00) @Pretoria

R950,00

So maand terug het ons ‘n anonieme vraag gehad wat Facebook gebreek het. Dit het oor kinders verkragting gegaan. My inbox was vir weke nog daarna ‘n vloed met nog en nog en nog vrouens se stories.

Seksuele abuse gebeur met so baie en dit is so moeilik om daaroor te praat.

Maar sonder om daaroor te praat kan ons nie daarvan vry kom nie.

Daarom begin ons ‘n Seksuele Abuse Support Groep hier by my kantore in Pretoria.

Dit is spesifiek vir vrouens wat nog nooit hulle storie vertel het vir enige iemand nie. Wat nog steeds die gedagtes in hulle kom moet stilmaak en sukkel om ‘n normale en gesonde sekslewe met hulle mans te hê.

1 November 19:00 is ons eerste by mekaar kom sessie.

Ek gaan praat oor “Hoekom het dit met my gebeur?”

 

Daar is beperkte spasie vir die aand.

Die aand se kostes beloop R950, maar op die aand kry jy jou volle R950 weer terug in ‘n Healing Touch Massage hier by ons sentrum.

 

As jy gereed is om vry te kom van die seksuele trauma in jou verlede, laat toe dat ons daardie pad saam met julle stap.

 

Out of stock

Category:

Shopping cart

0

No products in the cart.