Description
‘n Oulike beginners speelding wat die “cuteness” in sekstoys terugsit. Die sterk vibrating egg en klitorale suiger kombinasie is presies wat jy nodig het om eindelose plesier te geniet.
Die Shell vibrator kom in ‘n spesiale kassie wat ook as die speelding se motor dubbel. Jy kan ook kies of jy net met die eier wil speel, of dalk net met die suiger – of jy kan sommer albei gelyktydig gebruik.
Die Shell vibrator maak ‘n oulike “My-eerste-seks-toy-geskenk” vir iemand spesiaal.
- 9 Verskillende Suig aksies
- 9 Verskillende Vibrasie aksies
- Velvriendelike silikoon
