12 Funksie herlaaibare rabbit vibrator – haar naam is Silvia!
Silvia is nie net ‘n mooi naam nie, sy is wilder as die wildtuin. Met ‘n kragtige motor en 12 verskillende vibrasie stellings, sal Silvia jou nuutste BFF raak!
Sy is herlaaibaar, waterdit, sag op die oor en mooi. Kry jou g-kol stimulasie met ‘n klits op die klitoris van haar “hasie-oortjie”.
Dit vat nie lank vir Silvia om jou plesier te verskaf nie, sy is eintlik heel maklik – met slegs 60 minute se herlaai, sal sy jou vir 100 minute besig hou.
Sy is maklik beheerbaar en sag om aan te vat. Haar oulike ontwerp laat haar buig in jou hande soos ‘n riet in die wind.
- 12 Vibrasie Stellings
- USB herlaaibaar
- IPX7 waterdig
- G-kol stimulasie
- Klitorale stimulasie
- Sagte geluid