Description
Passop vir die Slap Slang – hy SPOEG!… en suig. Die boomslang is groen van jaloesie en die kobra sit pen regop en bekyk die ding…almal is BANG vir die SLAP SLANG!
Hierdie oulike dubbel-doel vibrator is nie net jou gewone vibrator nie, hy verander in ‘n dubbele sensasie speelding met een knak van sy lyf. Die buigbaarheid van die Slap Slang Buigbare en Suigbare vibreerder stel jou in staat om die tipe plesier wat vir jou werk te kry, sonder om meer as een speelding byderhand te hou.
Nou kan jy met een toy van ‘n enkel vibrator tot ‘n dual-vibrator gaan wat jou interne en eksterne sensasie en plesier verskaf met net een buig.
Klitorale plesier – Gebruik die vibreerende kant of die suig mond kant om jou klitoris te kielie of te suig tot ekstase.
Interne plesier – Gebruik die vibreerende kant binne in die vagina vir interne plesier.
Dubbele plesier – Sit die vibrerende kant van die Slap Slang in die vagina en buig nou die suig kant tot oor die klitoris – en siedaar nou kry jy dubbele stimulasie.
Die maklike beheerbare Slap Slang het drie verskillende knoppies wat elk sy eie doel dien:
Aan en Af knoppie – Hou hierdie knoppie vir 3 sekondes in om aan te sit. Gebruik nou hierdie knoppie ook om deur die 10 verskillende vibrasie patrone te gaan. Hou die knoppie weer 3 sekondes in om die vibrasie af te sit.
Een Spoed knoppie – Hierdie knoppie het een sterk en vinnige aanhoudende vibrasie om jou klaar te maak.
Suig knoppie – Hierdie knoppie het ‘n mondjie op en moet vir 3 sekondes ingehou word om die suiging te aktiveer. Hou die knoppie weer 3 sekondes in om dit af te sit.
Die Slap slang is USB herlaaibaar en IPX5 waterdig.
Reviews
There are no reviews yet.