Description
Gesonde Seks stel bekend ons eie betroubare lube. Vir sagte speel sonder die seer. Hou jou gesond sodat jy kan pomp!
Smeer ‘n Ding bevat 3 belangrike bestandele wat hierdie produk ‘n MOET-Koop maak.
ALOE – Help om infeksies te voorkom. Bevorder sel vernuwing. Verminder inflammasie.
PROBIOTIKA – Natuurlike aktiewe bestandeel. Elimineer reuke. Kan help om sproei (yeast infections) te verbeter.
HYALURONIC ACID – Herstel die vel se vog. Sag genoeg vir gebruik op die meeste veltipes. Positiewe tintelende effek.
Die beste smeermiddel vir Gesonde Seks!