Gesonde Seks

Soft Tongue – Licker

R450,00

Gee vir jouself daardie liefdes-soen op die plek waar jy dit graag wil hê… met ‘n sagte tong soos net jy daarvan hou.

Description

Gee vir jouself daardie liefdes-soen op die plek waar jy dit graag wil hê… met ‘n sagte tong soos net jy daarvan hou.

Die sagte silikoon van die Soft Tongue Licker beweeg sag en vleiend op en af oor jou mees erotiese sones, terwyl die vibrerende stimulasie jou tone gaan laat omkrul van die lekker kry.

Bederf jouself met die sensasionele eg gevoel van orale seks met ‘n tongetjie wat nie sommer na die eerste drie lekke gaan opgee nie.

Kies tussen 12 verskillende lek-frekwensies.

USB herlaaibaar vir vinnige herlaai en lank speel.

Additional information

Colour

Pink, Blue

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…

Shopping cart

0

No products in the cart.