‘n Oulike panty-vibrator, wat uniek gevorm is om al drie jou plesiersones gelyktydig te vermaak. Met 9 Vibrasie modes en App-gekontrolleerde spel, kan jy verseker wees van ‘n fenominale tydjie saam met jou maat.
Die Stingray Panty Vibrator beskik oor die volgende:
- 9 vibrasie modusse
- 100% waterdig
- Lae-battery reminder
- Magnetiese herlaai via USB
- Applikasie vir langafstand beheer
- Vel-vriendelike sagte silikoon
- Klein en gerieflik vir enige-plek speel
Die oulike ontwerp verseker dat jy gelyktydig klitoraal, vaginaal en anaal plesier kan geniet. Die vlerkies aan die beide kante van die toestel verseker dat dit gemaklik dra en enige onderklere gemaklik sal pas.