‘n Strap on dildo van goeie gehalte.
Pegging is die gebruik van ‘n strap on dildo wat die vrou “aantrek” terwyl sy haar man bevredig met anale seks. Daar word gesê dat mans plesier ervaar hierdeur omdat die vrou die prostaatklier wat diep binne die man se rektum sit met die dildo stimuleer en sodoende die man ‘n verhoogde orgasme gee.
Prostaatmassering en prostaatstimulasie en -spel, kan die man help om langer harder te bly en verhoog sy orgasme met byna 30%, wat pegging ‘n opwindende manier maak om sy orgasmiese krag te verhoog met ‘n heeltemal nuwe sensasie te ervaar.
‘n Strap on dildo word aan ‘n harnas vasgemaak wat om die draer se heupe vasgemaak word. Die dildo word van liggaamsvriendelike silikoon gemaak. Dit laat die draer toe om die ontvanger binne te dring sonder dat die dildo uit sy plek val en moedig vrylike penetrasie spel aan.
Strap-on dildo’s beweeg stadigaan weg van die taboe wat verband hou met anale seks en word al hoe meer aanvaarbaar as ‘n avontuurlike seks-speelding vir paartjies.