Gesonde Seks

Suck ‘n Prrr – Mini Sucking Cat Claw (Plug & Charge)

R750,00

Prrrrrrr soos ‘n kat wat nou net melk gekry het met die Suck ‘n Prrrr mini suig vibrator.

In stock

Description

Prrrrrrr soos ‘n kat wat nou net melk gekry het met die Suck ‘n Prrrr mini suig vibrator.

Die oulikste speelding in ons winkel is seker die Suck ‘n Prrrr. Nie net is die lieflike suiger mooi om na te kyk nie, maar met 7 verskillende suig modusse gaan jy van ‘n sagte prrrr tot ‘n rommelende grom gaan van lekker kry.

Met sy slim ingeboude usb herlaaier, gaan jy nooit weer hoef te soek na jou herlaaier nie – maak slegs die onderste draai bodem van die Suck ‘n Prrrr speelding oop om die USB te kry. Druk dit dan net by enige USB port in en jou katjie word vinnig weer herlaai.

Die sagte kleure en velvriendelike silikoon waarvan die Suck ‘n Prrrr gemaak word sal die dogtertjie in jou bly maak terwyl die sterk motor die vrou in jou sal wakker maak.

Geniet ongelooflike klitorale stimulasie met die suiger.

You may also like…

Shopping cart

0

No products in the cart.