Tenga het hierdie oulike male-masturbators ontwikkel om diskreet en sak-pas te wees.
Gemaak van elastiese rekbare materiaal wat knus om die penis pas en rek om enige grootte penis te omvou.
Daar is 6 verskillende eiers en elkeen met hulle eie interne strukture om ‘n verskeidenheid ervarings voor te sorg.
Elke eier bevat ‘n pakkie tenga-lubrikasie (neg genoeg vir een keer se gebruik)
Reviews
There are no reviews yet.