Gesonde Seks

TouchIN NATURE – Vibrating Vacuum Masturbator

R999,00

Laat die natuur jou op ‘n sensoriese wentelbaan vat met die TouchIN Nature Vacuum Masterbator.

Description

Laat die natuur jou op ‘n sensoriese wentelbaan vat met die TouchIN Nature Vacuum Masturbator.

Moenie dink ons ​​het ook van die manne in hierdie spasie vergeet nie! Die Touch In Vacuum Suigbeker sal jou nuwe go-to masturbator wees! Dit kom met sy eie ingeboude vibrator om jou ‘n ongelooflike sensasie te gee.

Die vibrator is herlaaibaar en die beste deel? Dit het 20 verskillende modusse waaruit u kan kies. Van sag tot wild in net ‘n paar kliks van ‘n knoppie!

Maklik om skoon te maak, te stoor (of weg te steek, jy kies!) Alhoewel ons waarborg dat dit iets is waarvan jy al jou vriende sal vertel!

Het ons genoem dat dit ook met ‘n gratis klein sakkie smeermiddel kom? Gebruik maar gerus ‘n goeie water basis lubrikasie saam met hierdie oulike speelding – vir daardie ekstra gly gly lekkerkry.

  • Laai met USB-kabel (ingesluit)
  • Lugpomp suiging
  • 360° plesierervaring
  • 20 intelligente vibrerende modusse
  • Sagte 100% liggaamsveilige materiaal
  • Super rekbaar
  • “Real feel” sensasie van silikoon mou
  • Herbruikbaar en maklik om skoon te maak
  • Verskillende moue gee verskillende sensasies
  • Oefen om jou ejakulasietyd te verleng

 

Additional information

Type

Red VOLCANO, White GLACIER, Yellow DESERT

You may also like…

Shopping cart

0

No products in the cart.