Twist en shout tot jy volkome plesier ontdek met die Twisty Bullet Vibrator.
Hierdie oulike handsak-grootte bullet vibrator is nie soos enige van sy ander maats nie. Die gedraaide ontwerp verseker ‘n nuwe plesier-gevoel.
Die Twisty is waterdig en herlaaibaar. Gemaak van vel-vriendelike silikoon vir gerustheid en volkome oorgawe in jou plesier.