Lieflik sag, buigbaar en twee sterk motors maak die Ultra Soft Bunny ‘n fenominale goeie kopie.
Of jy ‘n beginner is, en of jy ‘n connoisseur is van seks speelgoed – sal hierdie mooi en sagte hasie vibrator jou tone laat omkrul van plesier.
Met twee sterk motors ingebou en gevorm met ‘n 360° vloeibare silikoon proses is dit een van die sagste en soepelste speelgoed op die mark.
12 verskillende vibrasie patrone verseker dat jy die tyd van jou lewe het.
USB herlaaibaar en IPX7 waterdig.