Gesonde Seks

Vaaldriekhoek – COUPLES Retreat (19-21 April 2024) – SLEGS DEPOSITO

R2000,00

‘n Naweek wat jy nooit sal vergeet nie. ‘n Naweek om te reconnect, reenergize en te grrrr met mekaar in jou eie romantiese 4 ster boutique hotel kamer.

  • Lekker kos, lekker downtime en die beste huweliks advies wat jy in Suid Afrika kan kry.
  • Twee oggend werkswinkels
  • Couples aand show, met ‘n toy tutorial
  • Q&A sessie met Timothy en Janet

Beperkte spasie is beskikbaar.

Die Naweek beloop teen R5500 per persoon. 4 Ster verblyf vir 2 aande. Alle etes ingesluit.

Die deposito is ook jou bespreking vir die naweek. R2000 per persoon deposito.

In stock

Or split into 4x interest-free payments Learn more

Description

‘n Naweek wat jy nooit sal vergeet nie. ‘n Naweek om te reconnect, reenergize en te grrrr met mekaar in jou eie romantiese 4 ster boutique hotel kamer.

Lekker kos, lekker downtime en die beste huweliks advies wat jy in Suid Afrika kan kry.

Twee oggend werkswinkels

Couples aand show, met ‘n toy tutorial

Q&A sessie met Timothy en Janet

Werkwinkel #1Wat is slaapkamer compatibility?

Kom ons wees eerlik. As julle nie compatible is nie, gaan jou huwelik dit heelwaarskynlik nie maak nie. Maar compatibility is nie iets wat swart en wit en in sement gegraveer nie. Compatibility is meer soos water, dit is vloeibaar, en met die regte kennis kan jy lewe kry van die water. Sonder kennis gaan die krag van die water julle vernietig.

In werkswinkel #1 gee Timothy die 3 stappe hoe om mekaar in die middel te vind.

Werkswinkel #2Gesonde Seks persoonlikheidstoets.

Ons almal hou van persoonlikheidstoetse. Is jy ‘n introvert of ekstrovert? Is jy ‘n rooi, geel, blou of groen persoon. Dalk ken jy jouself as ‘n boomsoort; roos, palm, den dalk ‘n sierboom.

Maar het jy al ooit jou seksuele persoonlikheid gedoen? Ken jy jou inner seksdier? Weet jy watse tipe seksdier jy mee getrou het?

In werkswinkel #2 doen Timothy nie net die Gesonde Seks persoonlikheidstoets met jou nie, hy gaan ook in diepte vir jou leer hoe elke persoonlikheid suksesvol met ‘n ander een kan kommunikeer.

 

Aand Show – Mnr Seks en Mev Kopseer gaan vir jou alles wat jy in die oggend sessies geleer het, mooi saambring in hoe julle stereotipes as ‘n Alpha, Metro of Seuntjie man of ‘n Koek, Tert of Mamma mekaar liefhê en geniet.

Toy Tutorial – Hierdie is die nagereg van die DAGSEMINAAR. Timothy gaan verduidelik watse toys die beste by watse persoonlikheidstipe pas. PLUS KRY JY R500 TERUG as ‘n couple in die vorm van ‘n Gesonde Seks voucher.

Beperkte spasie is beskikbaar.

Die Naweek beloop teen R5500 per persoon. 4 Ster verblyf vir 2 aande. Alle etes ingesluit.

Die deposito is ook jou bespreking vir die naweek. R2000 per persoon deposito.

Shopping cart

0

No products in the cart.

X