Vet Pret in Phuket – Junie 2024 (Slegs deposito per persoon)

R5,000.00

Or split into 4x interest-free payments Learn more
Ek en Janet nooi julle uit om Vet Pret in Phuket saam met ons te hê.
12 Junie – 20 Junie 2024
Dit is ‘n 7 nagte vakansie in Phuket met net die regte balans tussen alleen tyd en Gesonde Seks werkswinkel om jou intimiteit na “expert” level te neem.
Pryse vanaf R10 500 per persoon. (Vliegtuig kaartjies uitgesluit)

Die vlugte is uitgesluit. Dit maak dit makliker vir elke couple om sy eie vlug te bespreek (ek help ook graag daarmee). Sommiges het ebucks, ander dalk voyager miles punte en ander wil dalk later/vroeër terug vlieg as die res! Ons vlieg 12 Junie vanaf OR Tambo en vlieg dan weer terug op 20 Junie 2024 (7 nagte, 9 dae)

Ingesluit in die pakket:

  • 7 nagte in luukse verblyf. Ontbyt ingesluit.
  • (4 Nagte in Patong, 4 Nagte op Phi-Phi Eilande in 4ster akkommudasie)
  • Vervoer vanaf en na hotel.
  • Groep aktiwiteit op Phi-Phi eilande
  • 2 Gesonde Seks werkswinkels
Daar is beperkte plek beskikbaar. Om jou plek te bespreek het jy ‘n deposito nodig van R5000 per persoon.
Die balans hoef jy eers volgende jaar Janaurie te betaal.

In stock

Category: