‘n Dubbele plesier met ‘n masseerder aan die een kant en ‘n vibreerder aan die ander kant. Nou hoef jy nie meer kante te kies nie.
Twee sterk motors aan albei kante van die Wanda verseker totale plesier. Maklik beheerbaar en met 10 verskillende vibrasie patrone aan albei kante, sal jy nie vinnig verveeld raak nie.
Die wand kan vir menigte terapeutiese doeleindes gebruik word, terwyl die vibrator jou plesier verskaf.
USB herlaaibaar en waterdig.