Description
Join ons vir ons eerste Wes-Kaap Valentyns Gesonde Seks Couples Retreat vir 2024.
Ons het die hele hotel vir onsself
15-18 Feb 2024
Join vir Timothy en Janet saam op hierdie Valentyns Couple Retreat in Saldana by die Blue Bay Lodge.
Ons gaan 4 Gesonde Seks sessies doen wat jou die sleutels gaan gee hoe om die vlam van romans en die spark van erotika in jou huwelik sterk te hou.
Ek en Janet is al 20 jaar getroud, 5 kinders en geen affairs, en die beste seks van hulle lewe.
En in hierdie Wegbreek naweek leer ek vir jou alles wat ek oor die jare geleer het, en wat jy nodig het om jou eie Gesonde Seks huwelik te bou en op te pas.
1x Gesonde Seks Show en Toy tutorial
1x Gesonde Seks Q&A waar ons eerlike antwoorde op moeilike vra gaan gee
1x Gesonde Seks Workshop, waar ek jou gaan help om jou inner seks-dier te identifiseer en te bestuur.
1x Intieme Kommunikasie Workshop, waar ek vir jou die 4 vlakke van intieme kommunikasie wys.
1x Gesonde Seks Bingo Game
ELKE COUPLE KRY OOK ONS GESONDE SEKS BORDSPELETJIE “PIETS POMPIES” GRATIS.
Game word gecourier sodra jy jou retreat deposito betaal.
Warm akkommodasie.
Alle kos ingesluit vir die naweek.
Vervoer is self-drive, maar as jy van buite Wes-Kaap ons wil join, kan ons vir jou vervoer en vlug kaartjies reël as jy wil hê ons moet jou daarmee help.
Ons het plek vir slegs 30 couples.
R5500 per persoon
Al wat jy nodig het om een van die 30 couples te wees, is om hierdie deposito van R2500 per persoon te betaal om jou plek te bespreek.
Die uitstaande bedrag hoef jy eers Oktober van 2023 te betaal word.