Gesonde Seks

WINYI – ANDY (Cockring + Remote)

R1350,00

“Check out the new kid on the block…” Andy is ‘n yster – as dit by ereksies en plesier kom…natuurlik.

In stock

Description

“Check out the new kid on the block…” Andy is ‘n yster – as dit by ereksies en plesier kom…natuurlik.

Hierdie herlaaibare swart en goue silikoon-cockring het ‘n rekbare dubbelring-ontwerp wat styf om jou penis pas om jou ereksie langer harder te hou en pas ook knap om die testikels om seker te maak dat die penis ring nie skuif gedurende rowwe seks nie. Nou kan julle maar soos hasies tekere gaan.

Gee vir haar ook plesier met die groot kop en klein oortjies van Andy wat fenomenale klitorale stimulasie bied. Sy gaan jou so styf probeer vaspen teen haar lyf, sy gaan jou nie weer wil laat gaan nie.

Jy kan die vibrasies beheer met die enkele knoppie aan die kant van die ring of met die gerieflike remote vir maklike instellingsveranderinge wat jou hande vry laat vir belangriker dinge…

Sleutelkenmerke van die Winyi Andy Remote Control Vibrerende Cock & Ball Ring:

  • Dubbelring-ontwerp om jou ereksie langer harder te hou terwyl jy bly sit
  • 10 rommelende vibrasiefunksies vir beide vennote om te geniet
  • Geribde onderkant en flikkerende antennas om ‘n maat se klitoris te stimuleer
  • Rekbare silikoon vir ‘n stewige dog gemaklike pas
  • Herlaaibare battery vir maklike kragaanvulling en onophoudelike pret

You may also like…

Shopping cart

0

No products in the cart.