AANDAG ALLE BULLE,
BUFFELS EN LEEU-LOPERS.

Timothy Kieswetter, seks terapeut en standup comedian, hou uiteindelik iets vir die mans. Die “Buffels Breakfast Klub (Pretoria)” is jou geleentheid om te netwerk saam met ander suksesvolle mans in jou gemeenskap. Daar is baie druk op mans om te voorsien vir sy gesin, om ‘n getroue lover te wees vir sy vrou, om betrokke pa te wees vir sy kinders en om ‘n mentor te wees vir sy broers, en steeds intouch te wees met sy eie unieke self.

Oor die laaste 12 jaar van huweliksberading, het Timothy gesien hoe mans onder hierdie druk knak en breek. Uiteindelik is daar nou vir hierdie man wat nie net wil tough wees nie, maar ook gesond, ‘n plek waar hy kan behoort.

Die “Buffels Breakfast Klub” is ‘n eksklusiewe groep van mans wat een keer ‘n maand by mekaar kom vir ‘n vroeër breakfast, waar Timothy ‘n kort praatjie gaan doen voordat ons lekker gaan debat en gesels tydens die Q&A gedeelte van die oggend. Daarna is daar geleentheid om te netwerk met ander suksesvolle mans en hulle stories te hoor en inspirasie daarvan te trek.

Alhoewel Timothy se fokus altyd Gesonde Seks is, is die “Buffels Breakfast Klub” meer as net gesprekke oor Gesonde Seks, maar ook life & business coaching. “Die man se ego sit op twee plekke. Sy beursie en sy broek. As hy nie die een kan vol kry nie, gaan hy nie die ander een kan opkry nie.” – Timothy Kieswetter

Die “Buffels Breakfast Klub” is so ontwerp om beide die man se broek en beursie ego te verstaan, aanvaar en te bestuur.

Die “Buffels Breakfast Klub” is so ontwerp om beide
die man se broek en beursie ego te verstaan, aanvaar en te bestuur.

WAT JY ALLES ONTVANG AS DEEL
VAN DIE BUFFELS BREAKFAST KLUB?

  • Automatiese lidmaatskap tot Gesonde Seks se GOLD VIP Klub
  • Gratis seks toy aan die einde van die jaar (waarde van R1500)
  • Gratis berading (waarde van R1500)
  • Toegang tot al ons Gesonde Seks TV video’s en kursusse
  • Breakfast per maand (Pretoria)
  • Gratis pakkie Buffel-horing met elke Breakfast oggend

Soos met enige van ons ander klub, kan jy enige tyd kanselleer wanneer jy wil.

VIR SLEGS R500 (BTW INGESLUIT) PER MAAND KAN JY GROEI TOT IN DIE BESTE WEERGAWE VAN JOUSELF.