Seks vir Beraders
Gesonde Seks Beradings Tegnieke
(Aanlyn Video Kursus)
- Is jy in ‘n beroep waar jy met mense werk?
- Het jy kliënte wat hulle seks verwante probleme na jou toe bring?
- Stel jy belang in die seksualiteit van die mens?
- Is jy desperaat om joue eie seksuele probleme beter te verstaan?
Dan is hierdie praktiese kort aanlyn kursus
vir jou. “Seks vir Beraders” is Timothy
Kieswetter, seks terapeut en komediant, se nuutste aanlyn kursus. Hierdie
online kursus is spesifiek ontwerp vir professionele persone in die veld van
berading, huweliksverryking en pastorale sorg.
Hierdie kursus sal ook die nie-professionele persoon
help wat vasgevang is in ‘n verhouding waar seks ‘n probleem is. Maak nie saak
hoe baie julle daaroor gepraat het nie, dit eindig altyd in ‘n bakleiery. Die tegnieke
en insig rondom Gesonde Seks wat julle in hierdie online kursus gaan
ontvang, gaan jou baie beter in staat stel om jou eie seks probleme in jou lewe
en verhouding te verstaan, aanvaar en bestuur.
So of jy hierdie kursus wil loop om jou kliënte beter in die area van
seksualiteit te wil help of jy dit net wil doen vir selfverryking om jou eie
verhouding te probeer beraad, hierdie 4 maand aanlyn kursus gaan jou seksuele
IQ verhoog.
Wat gaan hierdie Online Kursus alles vir jou gee:
- Verstaan van die motivering en dryf van seksuele gedrag.
- Aanvaarding dat jou eie lewens ervaring ‘n rol speel in hoe jy ander help met hulle seksuele probleme.
- Hoe om Gesonde Seks berading in te bring as deel van jou pastorale of mediese agtergrond.
- Tegnieke hoe om jouself te beskerm teen die gevaar van seksuele berading.
- 11+ ure se Video lessings
- Raak deel van ‘n privaat Facebook groep waar ons as ‘case studies’ met mekaar kan deel en as ‘n gemeenskap mekaar kan ondersteun.
- Spesifieke Gesonde Seks beradings tegnieke
- GRATIS Boeke van Timothy Kieswetter
- GESONDE SEKS
- MAAK JOU HUWELIK AFFAIR BESTAND
- Timothy se meestersgraad navorsing “DIE AFRIKAANSSPREKENDE CHRISTEN SE BELEWENISSE VAN SY EIE SEKSUALITEIT” in digitale formaat.
- Kanselleer enige tyd tydens die 4maand Online Kursus
- Twee betaling opsies. Maandelikse debiet order of ‘n eenmalige vooruit betaling.
- 25% Afslag as jy vooruit vir die Online Kursus betaal. (Spaar R1000)
Daar is 2 betaal opsies om van te kies:
(Hierdie is die laaste keer wanneer die prysse so goedkoop gaan wees.)
- [SUBSCRIBE NOW] – Maandelikse debiet order van R1000pm (Kanselleer enige tyd en ontvang die GRATIS boeke aan die einde van die kursus.)

2. [PAY NOW] – Eenmalige betaling van R3000 (Spaar R1000 en ontvang die GRATIS boeke dadelik)

TABLE OF CONTENT:
Maand 1 – SEKS IS MEER AS NET SEKS
- SQ
- Akkurate Informasie
- Morele Kompas
- Desensitize “strip die taboe”
Maand 2 – MOENIE VASKYK IN DIE SEKSUELE “TANTRUMS” NIE
- Porn
- Affairs
- Lae Libido vs. Hoe Libido
- Verslawing
Maand 3 – GESONDE SEKS BERADINGS TEGNIEKE
- Verstaan, Aanvaar en Bestuur
- Masturbasie as ‘n beradings tool
- Fantasy diffusion
- Gesonde individue maak gesonde huwelike
Maand 4 – HOMOSEKSUALITEIT
- Seksuologiese benadering tot homoseksualiteit
- Ouers
- Getroud, maar uit
- Wil nie gay wees nie
- [SUBSCRIBE NOW] – Maandelikse debiet order van R1000pm (Kanselleer enige tyd en ontvang die GRATIS boeke aan die einde van die kursus)

2. [PAY NOW] – Eenmalige betaling van R3000 (Spaar R1000 en ontvang die GRATIS boeke dadelik)
