BRONZE
Gesonde Seks is ‘n liefdes-filosofie wat Timothy Kieswetter (komediant en seks terapeut) oor die laaste 10 jaar ontwikkel het. Dit is hierdie Gesonde Seks filosofie wat hom gelukkig, vervul en veilig hou in sy huwelik met Janet, vir 17 jaar. Saam maak hulle hul 5 pragtige dogters groot in ‘n Gesonde Seks atmosfeer, sodat hulle nie groot word met al die seksuele taboes en mites waarmee ons grootgeword het nie.
Hierdie klub het die vermoë om jou ‘n beter lover, ouer en self te maak.
Waar Timothy die most viral post van die week op Gesonde Seks Facebook blad behandel, advies gee en soms met anoniem raas. Nou is dit SLEGS deel van die Gesonde Seks VIP Klub.
Die grootste probleem met seks met net een persoon is dat dit BORING word. Die sendeling posisie is maar net vir solank lekker. Elke Vrydag stuur Timothy vir jou die beste, nuutste en mees kreatiewe Gesonde Seks Huiswerk wat jy oor die naweek moet oefen. Die sleutel tot Gesonde Seks met net een persoon is om gereeld nuwe stuff te doen. As jy nie nuwe STUFF doen nie, dan eindig jy om nuwe MENSE te doen.
Hierdie is ‘n VIP klub eksklusief op FACEBOOK. Jy hoef nêrens anders te gaan om Gesonde Seks se VIP content te geniet nie. Gesonde Seks Facebook blad is the only place you’ll ever need to be. Jy kry ‘n VIP badge wat langs jou naam verskyn wanneer jy comment en jou posts dra voorkeur oor die ander. (Facebook hanteer hierdie subskripsie direk)
Is iets wat Timothy gereeld gaan doen om jou as VIP Klub lid uit te nooi na die volgende Live Q&A of Webinar wat jy op Facebook of YouTube (Silver en Goud) kan volg en deelneem. Die Webinars is meer gestruktureer wat oor ‘n spesifieke onderwerp gaan, waar JY as VIP klub lid die Live Q&A’s onderwerpe bepaal.
Is die nuutste 2021 projek wat Timothy aangepak het. Beskou dit as ‘n NETFLIX wat alles oor Gesonde Seks gaan. So paar reekse waaraan tans gewerk word, sluit in (Clit Wars, Anoniem Vra, Taboe se Moer, In die bed saam met Timothy en Janet en vele meer.) Dit gaan alles van dokumentêre styl onderhoude wees, tot slap-stik strokiesprente, animations en skopskiet en donder. Jy gaan lag en leer terwyl jy kyk hoe ons lekker speel.
Het in die laaste twee jaar menigte huwelike reeds gered. Kommunikasie versterk, emosionele intelligensie verhoog en seks frekwensie vermeerder. Elke week ontvang jy ‘n GYM video van een van Timothy se ses stereotiepe karakters (Alpha man, Metro en Seuntjie man. Timothy is ook in-touch met sy vroulike kant deur middel van sy vroulike karakters; Koekie, Candylicious en die Mamma.
Hier raak dinge baie meer intense. Jou probleem is nou al groot. Jou man het op jou gecheat, jy sukkel om seks te geniet, jy haat jou eie liggaam. Moenie bekommer nie. Ek het al my jare se ondervinding as ‘n seks terapeut en huweliksberader gebruik om hierdie Video kursusse te ontwikkel. Elkeen verkoop alleen vir so +- R2000. Maar as deel van die Goud VIP Klub, het jy gratis toegang tot dit alles. Video Kursusse tans beskikbaar (Vergewe en Vertrou weer in 8weke, Seks vir Beraders en Die Omvattende Orgasme Kursus)
FACEBOOK
- Facebook VIP Badge
- #VrydagRecap Video
- Wit Warm Wenke
- Live Q&A
- Webinars
- Gesonde Seks TV
SLEGS R79pm
In die jy eerder vir ‘n jaar vooruit wil betaal kan jy ons email by timothy@gesondeseks.co.za
Jy kan jou subskripsie enige tyd kanselleer wanneer jy wil.
Alle subskripsie word bestuur deur PayFast, SA se beste en veiligste aanlyn betalingsdienste.