GESONDESEKS.TV

Welkom tot die grootste en beste versameling van huwelik en seksuele kennis in Afrikaans. GESONDESEKS.TV is ‘n VODVideo on Demandstromingsplatform (presies soos Netflix) waar jy die huwelik en sekslewe van jou drome kan kry. Gesonde Seks is ‘n liefdes-filosofie wat Timothy Kieswetter (komediant en seks terapeut) oor die laaste 12 jaar ontwikkel het. Dit is hierdie Gesonde Seks filosofie wat hom gelukkig, vervul en veilig hou in sy huwelik met Janet, vir 20 jaar. Saam maak hulle hul 5 pragtige dogters groot in ‘n Gesonde Seks atmosfeer, sodat hulle nie groot word met al die seksuele taboes en mites waarmee ons grootgeword het nie. GESONDESEKS.TV het die vermoë om jou ‘n beter lover, ouer en self te maak.
registreer vir gesondeseks.tv

Gesonde Seks TV subscribers deel:

 

“Ai, dankie! Julle is awesome!!! Ons was amper op skei, maar jou videos het my en my man gehelp…”

“Jou videos is nou wat ek en my man saam in die bed kyk. Dit het tot soveel diep gesprekke gelei tot laat in die aand in.”

“My vrou is baie konserwatief, maar vir een of ander rede hou sy van julle videos, veral die met jou vrou ook in. Bietjie vir bietjie ontdoos my vrou. (soos jy dit sal sê 🙂

“Ek het al baie geleer van jou videos. Ek wens net ek het dit vroeer in my lewe gehoor. Ek sou my sekslewe soveel vroeer kon geniet. Maar ek en pappa is darem nog nie heeltemal dood nie :)”

Ons Premium lidmaatskap is slegs R99 per maand en gee vir jou toegang tot al die eksklusiewe video’s op Gesonde Seks.TV
Jy kan ook enige tyd kanselleer wanneer jy wil, sonder enige kansellasie fooi.

TOP REEKSE TANS IS:

  • Op die bed saam met Timothy en Janet
  • Kama Sutra saam met Timothy en Janet
  • Good Vibrations (Seks Toys)
  • Hoe om gelukkig getroud te bly
  • Slegs vir Mans
  • Slegs vir Vrouens
  • Hoe om te fight
  • Movies saam met Timothy en Janet
  • Tussen die Lakens met die Bybel

UPGRADE tot ons VIP Goud Klub

• Twee gratis berading sessies per jaar by Timothy Kieswetter (Elke 6 maande)
• R1500 Gift voucher na 12 maande om te gebruik op www.gesondeseks.co.za se aanlyn winkel
• Elke Vrydag ‘n SMS met ‘n nuwe Gesonde Seks posissie, sodat jy nooit verveeld raak in die slaapkamer nie

TEKEN OP