
HEELTYD SPEELTYD – WEBINAR
14 Oktober 21:00 – 22:00
R250
(Ontvang elke sent terug op ‘n aanlyn voucher + GRATIS (R125) shipping)
Kyk en gesels saam as anoniem op jou foon of PC
- R250 Voucher
Aan die einde van die Webinar het jy ‘n week om jou R250 aanlyn voucher te gebruik om enige iets vanaf ons website te bestel. - GRATIS pos
Nie net kry jy jou geld terug wat jy op die Webinar spandeer het in die vorm van ‘n Voucher nie. Jy kry ‘n verdere R125 GRATIS pos as jy meer as R500 koop. - Vind uit die geskiedenis en taboes van seks toys
Om te verstaan waar seks toys vandaan kom en waarom sommige mense daar teen gekant is, kan ons vry kom van enige mietes en shame wat ons dalk mag dra op ons seksualiteit. - Vind uit watse tipe toys daar is en watse een gaan vir jou die beste werk.
Nie alle toys gaan vir almal dieselfde plesier gee nie. Ken jou liggaam, verstaan wat elke toy doen en as jy hierdie 3 eenvoudig koop reëls volg, sal jy altyd plesier in jou nuwe toy vind.

Eenmalige R250 vir toegang tot ons webinar en jou R250 aanlyn Gesonde Seks voucher + jou potensiele GRATIS pos ten waarde van (R125)