Yskoud tot Vuurwarm Online Kursus
Laë libido en geen seksuele lus kan jou huwelik vernietig
Daarom het ek hierdie 5 maand Online Kursus ontwikkel spesifiek vir vrouens wat sukkel met lae of geen seksuele libido
(Lees die getuienisse hier onder)
“Môre Timothy. Ek het nooit regtig gedink hierdie gaan werk nie, want onthou ek het geen libido gehad nie.
Nou dat ek aan my libido werk, kom ek dit VERSEKER agter. Dit is soos ‘n behoefte wat mens nie kan blus nie, al wil jy. Dis dan hierdie tyd wat ek die meeste seks inisieer. Unbelievable but true.
Dit laat my voel dat ek ook kan en mag seks met my man hê. Uit my eie vrye wil en dis awesome”
Anoniem getuig oor haar nuwe vuurwarm libido
Een van die grootste probleme wat ‘n paartjie in hulle slaapkamer beleef, is dat die vrou nie lus voel nie. Sy is lief vir haar man, sy wil graag intiem met hom wees, maar daar is ‘n BLOK! ‘n Libido lus blok.
Haar man begin haar dan as YSKOUD beleef, en dit is net ‘n kwessie van tyd voordat hy verwerping beleef en onderliggende frustrasie en verwyt kweek.
Dit is gewoonlik hier, waar die vrou haarself FORSEER om wel seks met haar man te hê, want sy is lief vir hom. Maar dit maak amper nie saak hoe hard sy probeer nie, haar man gaan altyd voel sy wil nie regtig met hom wees nie, en dit gaan altyd vir haar ‘n STUGGLE wees.
En in die langertyn is hier FORSEER tegniek baie nadelig vir die vrou se seksuele-self.
HIERDIE TEGNIEK WERK NIE!
Oor die jare as seks-terapeut weet ek wat werk.
Hierdie is die 5de reeks van ons “YSKOUD TOT VUURWARM” Online Kursus en het al baie vrouens se seksuele lus en spontaniteit vir hulle terug gegee.
Wat gaan hierdie Online Kursus
alles vir jou gee:
- Meer spontaniteit in jou sekslewe
- Vrymoedigheid en ‘n lus om seks te inisieer
- Verhoogte seksuele lus
- Tegnieke om makliker orgasmes te bereik
- GRATIS Skype-berading met Timothy Kieswetter (Waarde R950)
- Privaat WhatsApp begeleiding met jou eie seks terapeut
- Weeklikse huiswerk om die tegnieke in te oefen
- GRATIS “50 Shades of Finger Vibe” as beloning wanneer jy die Online Kursus voltooi. (Waarde R400)
- Kanselleer enige tyd tydens die 5maand Online Kursus
- Afslag as jy vooruit vir die Online Kursus betaal. (Spaar R650)
Daar is twee betalings opsies
Kliek hier om maandeliks te betaal per debiet order (R500pm)

OF
Kliek hier onder op “Add to Cart” vir 30% afslag!
Betaal eenmalig vooruit! (R1850) Spaar R650 – Daar is ook ‘n 6 week afbetaal opsie met PayFlex
As jy vooruit betaal ontvang jy jou “50 Shades of Grey Finger Vibe” dadelik
-
Yskoud tot Vuurwarm – Aanlyn KursusProduct on saleR1,850.00