Gesonde Seks

Dan is hierdie praktiese kort aanlyn kursus vir jou. “Seks vir Beraders” is Timothy Kieswetter, seks terapeut en komediant, se nuutste aanlyn kursus. Hierdie online kursus is spesifiek ontwerp vir professionele persone in die veld van berading, huweliksverryking en pastorale sorg. Hierdie kursus sal ook die nie-professionele persoon help wat vasgevang is in ‘n verhouding waar seks ‘n probleem is. Maak nie saak hoe baie julle daaroor gepraat het nie, dit eindig altyd in ‘n bakleiery. Die tegnieke en insig rondom Gesonde Seks wat julle in hierdie online kursus gaan ontvang, gaan jou baie beter in staat stel om jou eie seks probleme in jou lewe en verhouding te verstaan, aanvaar en bestuur.

So of jy hierdie kursus wil loop om jou kliënte beter in die area van seksualiteit te wil help of jy dit net wil doen vir selfverryking om jou eie verhouding te probeer beraad, hierdie 4 maand aanlyn kursus gaan jou seksuele IQ verhoog.

Wat gaan hierdie
GRATIS Boeke van Timothy Kieswetter
GESONDE SEKS
MAAK JOU HUWELIK AFFAIR BESTAND
Timothy se meestersgraad navorsing
“DIE AFRIKAANSSPREKENDE CHRISTEN SE BELEWENISSE VAN SY EIE SEKSUALITEIT” in digitale formaat.
Daar is 2 betaal opsies om van te kies:
(Hierdie is die laaste keer wanneer die prysse so goedkoop gaan wees.)
1. [SUBSCRIBE NOW]
Maandelikse debiet order van R1000pm (Kanselleer enige tyd en ontvang die GRATIS boeke aan die einde van die kursus.)
Subscribe
2. [PAY NOW]
Eenmalige betaling van R3000 (Spaar R1000 en ontvang die GRATIS boeke dadelik)
Pay

TABLE OF CONTENTS:

Maand 1 - Seks is meer as net seks
  • SQ
  • Akkurate Informasie
  • Morele Kompas
  • Desensitize “strip die taboe”
Maand 2 – Moenie Vaskyk in die seksuele “Tantrums” nie
  • Porn
  • Affairs
  • Lae Libido vs. Hoe Libido
  • Verslawing
Maand 3 – Gesonde Seks Beradings Tegnieke
  • Verstaan, Aanvaar en Bestuur
  • Masturbasie as ‘n beradings tool
  • Fantasy diffusion
  • Gesonde individue maak gesonde huwelike
Maand 4 – Homoseksualiteit
  • Seksuologiese benadering tot homoseksualiteit
  • Ouers
  • Getroud, maar uit
  • Wil nie gay wees nie
AANLYN KURSUSSE

Seks vir Beraders

R1,500

Shopping cart

0

No products in the cart.

X