R250pm
- Gesonde Seks Coach
- Tim AI Bot
Hier sien jy jou dashboard sien van hulle Seksvolle Stats, Achievements, Huweliksdoelwitte, progressbar, en maandelikse Gesonde Seks Coaching doelwitte.
Jy kan ook enige tyd met die Tim AI Bot praat en berading advies so kry.
R2500 per kwartaal
- Gesonde Seks Coach
- Tim AI Bot
- Mystery toy ter waarde van R2500
Elke kwartaal ontvang jy in die pos ‘n Gesonde Seks Mystery box met ‘n waarde van meer as R2500. ‘n Mystery seks toy, Mystery novalty toy, jou kwartaal se lube, libido boosters vir haar en ereksie styfmakers vir hom.
R99pm
- Tim AI Bot
Jy kan enige tyd met die Tim AI Bot praat, maar sal gereeld gepromt word om dieper coaching te kry op hierdie area, wat ‘n upgrade tot die Gesonde Seks Coach is.
