Die hoof rede hoekom vrouens minder lus is vir seks as mans, is omdat hulle seks minder geniet as mans. Hierdie is nie omdat God die man en vrou so gemaak het nie. Nee, die vrou se liggaamlike en emosionele vermoƫ om plesier te kry van seks is dieselfde as mans.
GRATIS SAAM MET HIERDIE KURSUS, ONTVANG JY ONS 4 STUK KEGEL TRAINING KIT
+ ān Vibrating Egg wat met ān remote control werk, ten waarde van R1499
āJingle balls, jingle balls, jingle all the waaaaaaay..ā
Met die 4 stuk kegel oefening stel, sal jou kegel spiere so sterk soos ān body builder se maagspiere word. Jy sal weer kan lag sonder om ān glipsie te hĆŖ en orgasmes gaan ā nuwe hoogte bereik.
Het jy geweet, hoe sterker jy jou kegel spiere oefen, hoe beter sal jy en jou man ān orgasme beleef? Nie net sal dit meer genotvol wees vir jou nie, maar die sterker spiere sal jou man se penis meer stimuleer tydens ān orgsme en so dit lekkerder maak vir hom ook.
Met geoefende kegel spiere, sal jy ook nie meer bekommerd te wees om te hoes of nies nie. Inkontenensie sal iets van die verlede raad.

Hoe om jou kegel spiere te oefen met die 4-stuk kegel oefen stel:
- Begin met die kleinste enkel bal ā dra dit vir ān paar minute ān paar keer ān week todat dit gemaklik inbly en jy kan beweeg met dit binne jou.
- Sit nou die volgende dubbel kegel bal in en dra dit ook vir ān paar minute ān paar keer ān week todat dit gemaklik inbly en jy kan beweeg met dit binne jou.
- Beweeg nou na die swaarder dubbel kegel toe ā en doen dieselfde met hierdie kegels.
- Nou kan jy gemaklik die vibrerende kegel insit, uitgaan, die afstand beheerder vir jou man gee en die tyd van jou lewe hĆŖ.
Hoe om die kegels in te sit:
- Maak seker jy is gemaklik (lĆŖ vir die eerste keer op jou rug en gebruik lubrikasie om dit in te sit)
- Haal nou diep asem in, met die uitasem ontspan jou lyf en glip die balletjie in jou vagina in.
- Haal dit op dieselfde manier uit nadat jy dit gebruik het.
- Begin altyd met die kleinste kegel eerste en vorder dan na die dubbel swaar kegels toe.