Gesonde Seks

Raak deel van die
Gesonde Seks Mystery Klub!

Groot Besparings. Groot Genot.

R2500 elke 3 maande

’n Kwartaallikse surprise-boks propvol opwinding, intimiteit, lag, ontdekking… en daai “ons moes dit lankal gedoen het!” gevoel. Die Gesonde Seks Mystery Box is ontwerp vir couples wat hulle verhouding wil opkikker, hul Seks IK (SQ) wil verhoog en weer wil leer speel, flirt, ontdek en verbind. Elke kwartaal ontvang julle ’n splinternuwe box met ’n unieke tema en verrassings wat spesiaal saamgestel is om julle nader aan mekaar te bring.
Wat kan in jou Mystery Box wees? (Die kwartaalikse inhoud verskil elke keer en mag van die volgende bevat): Gesonde Seks Huiswerk Boekie ’n Eksklusiewe A5 boekie vol: speletjies, sexy challenges, “Sou jy eerder?” vrae, intimacy wenke, blokkiesraaisels, date night idees en nuwe manier om mekaar te ontdek.
Speelding of twee
Vir hom, haar of julle saam 😉
Sensueel, playful en altyd gekies met intimiteit in gedagte.
Libido Boosters
Warm hulpies vir koue dae 😏
Van opwindende produkte tot natuurlike booste

Shopping cart

0

No products in the cart.