“French Kiss” – ‘n intense soen waarin die deelnemers se tonge strek om mekaar se lippe of tong aan te raak.
Gee jouself die soen van liefde met die French Kiss – ‘n aangename gevoel tussen lek en suig en soen.
10 verskillende vibrasie stellings verseker ‘n orgasmiese gevoel. Die lippe se beweging gee die mees aangename gevoel van ‘n liefdes-“byt”.
Speel gerus in die bad of stort en gebruik waterdigte lubrikasie om die gevoel te intensifiseer.
USB herlaaibaar en gemaak van velvriendelike silikoon.