Gesonde Seks

Love Language card game

R350,00

Verdiep jou verhouding op Valentynsdag – of enige ander dag van die jaar!

In stock

Description

Wil jy ‘n dieper, meer intieme verhouding bou met jou ander helfte? Maar weet nie waar om te begin of altans wat om te vra nie?

Ons het dan die perfekte speletjie vir jou!

Die speelkaarte is ontwerp met 5 temas: paartjies, seks en intimiteit, familie, individueel, verlede en toekoms.

Elke tema het unieke vrae wat paartjies vir mekaar kan vra om hul verhouding te verdiep en ‘n opwindende Valentynsdag te vier.

 

You may also like…

Shopping cart

0

No products in the cart.