Description
Haar naam is MELODY… en sy gaan lag lag jou gunsteling speelding word! Moet nie eers haar probeer om haar flirting te ignoreer nie, sy gaan jou witwarm kry binne sekondes.
Hierdie eksklusiewe WINYI produk vorm deel van die nuutste reeks speelgoed op die mark. Winyi produkte toets die nuutste tegnologie en bemeester die kuns van plesier.
Met 10 verskillende funksies in elke fasset van die speelding is daar die perfekte stelling vir ieder en elk. Haar “vibration + slapping + wriggling + digging” gaan vir jou oneindige pret verskaf.
Sy word gemaak van velvriendelike silikoon met ‘n sy-sagte omhulsel wat jou mees intieme plekke sal streel. ‘n Lieflike klitorale balletjie beweeg vorentoe en agtertoe soos wat die vibrasies ‘n melodiese plesierlike patroon vorm. Die skag is omring deur balletjies en ‘n ring wat op en af beweeg, terwyl die punt van die speelding ‘n speelse “kom-hier” beweging op jou g-kol maak. Hierdie uitmuntende speelding is spesiaal gevorm om elke liewe deel van jou intiemste plesier sones te kielie en te kul tot jou grootste orgasme nog!
Herlaai haar met die ingeslote USB herlaaier vir tot 45minute se aanhoudende speel.
Reviews
There are no reviews yet.