Description
Die vibrator met ‘n soniese vibreerende tong in die middel van die skag wat mind-blowing intense orgasmes veroorsaak. Dit is soos ‘n aardbewing – jy verwag nie die “BOOM” nie… maar die aftershocks is “INSANE”!
Hierdie oulike nuwe vibreerder is kragtig! Maar die groot verassing is die soniese punt wat in die middel van die skag aangebring is. Hierdie klein gedeelte van die toy maak ‘n GROOT verskil in die intensiteit van sy stimulering.
Die sy-sagte silikoon van die speelding is super-buigbaar, wat jou in staat stel om die soniesie punt ook soos ‘n rabbit vibrator te gebruik. Hierdie maak die speelding ‘n multi-gebruik vibrator, omdat jy kan kies hoe dit die beste met jou liggaam werk.
Of die soniese punt nou binne die vagina is of buite op die klitoris rus – jy is verseker van ‘n orgasme wat jou gaan bekruip soos ‘n aardbewing. Met 9 verskillende vibrasie stellings en 9 verskillende soniese vibrasies om van te kies, is jou plesier letterlik in die palm van jou eie hande.
Die speelding is waterdig – maar moet liefs nie die splinternuwe C-Tipe herlaaipunt in water dompel nie, en indien daar water ingekom het, laat dit goed droog word voor dit weer herlaai word.
Met ‘n bietjie ekstra lubrikasie gaan jy sommer gly-gly van die bed afgly van lekker kry.