Description
Ons voorspel ure se plesier in jou sterre met die Scorpio vibrator.
Scorpio is ergonomies ontwerp vir jou plesier. Die dildo-kop beweeg op en af terwyl jy jou G-Spot masseer, en die stert pas perfek teen jou klitoris sodat jy ‘n werklik tone-krul gemengde orgasme kan geniet. Met die beweegbare stert, kan jy die perfkte pas kry vir jou liggaam.
Die kop verhit vir ‘n ekstatiese hittige sensasie.
Hierdie vibrator is 100% waterdig sodat jy in die stort kan speel, of dit tydens ‘n ontspannende bad kan gebruik.
- 10 kragtige vibrasiefrekwensies
- 40 ° verwarming funksie
- Gemaak van gladde, sagte liggaamsveilige silikoon
- USB magnetiese laai
- Buigsame stert
- 2 uur se vibrasie per volle lading
- Dubbele stimulasie
- G-Spot kop swaai op en af
- 100% waterdig