Yskoud tot Vuurwarm – Aanlyn Kursus

R1,850.00

Laë libido en geen seksuele lus kan jou huwelik vernietig. Ek werk elke dag met vrouens met lae of geen seksuele libido om hulle te help om hulle eie menswees en huwelik weer te geniet. Ek het alles wat ek in my praktyk oor die laaste 9jaar geleer het, in ‘n aanlyn email kursus geplaas. Elke week ontvang jy ‘n nuwe les, wat vir jou presies gaan verduidelik en wys hoe om jou geblokte libido weer aan die vloei te kry.

 

Or split into 4x interest-free
payments Learn more
Categories: ,