...

Gesonde Seks

Drawing without dignity – Kaartspeletjie

Price range: R250,00 through R700,00

Die X-rated Pictionary-styl speletjie wat jou gaan laat lag en bloos ter selfde tyd. Spesifiek ontwikkel vir “Game-night” SONDER die kinders.

Description

Die X-rated Pictionary-styl speletjie wat jou gaan laat lag en bloos ter selfde tyd. Spesifiek ontwikkel vir “Game-night” SONDER die kinders.

Drawing Without Dignity is ‘n Uncensored Pictionary-styl partytjiespeletjie vir volwassenes wat jou en jou versteurde vriende teen mekaar sit in ‘n wedloop om onkonvensionele leidrade te teken en te raai.

670 unieke dinge om te teken

Sluit 150 professioneel gedrukte premium speelkaarte in met oor die reël woorde en frases wat jy en die res van die mensdom sal wens jy het nooit in jou soekenjin getik nie.

Kyk gerus ‘n video van hoe die speletjie werk hier:

You may also like…

Shopping cart

0

No products in the cart.

Seraphinite AcceleratorOptimized by Seraphinite Accelerator
Turns on site high speed to be attractive for people and search engines.