Gesonde Seks

Trim ‘n Ding – Skoon skeer sonder die seer

R850,00

Is dit tyd vir bosbou? Moet jou tuin weer gesnoei word? Hier is die perfekte snoei-apparaat – spesifiek ontwerp om veilig en gemaklik jou sensitiewe areas in toom te hou.

In stock (can be backordered)

Description

Is dit tyd vir bosbou? Moet jou tuin weer gesnoei word? Hier is die perfekte snoei-apparaat – spesifiek ontwerp om veilig en gemaklik jou sensitiewe areas in toom te hou.

Hierdie higiëniese trimmer is spesifiek ontwerp vir mans en dames se mees sensitiefste dele. Dit is gewaarborg om veilig op enige terrein te snoei. Hierdie nat/droë trimmer is waterdig sodat dit in die stort gebruik kan word vir maklike skoonmaak. Dit kom met ‘n spesiale ontwerp-lemrand in ‘n ronde punthoek wat die vel teen snitte en snye beskerm.

Die addisionele LED-vulligte-funksie is ‘n ekstra bonus! Hierdie kenmerk laat jou toe om baie besonderhede te sien om ‘n baie presiese hare-vorming te bereik.

Shopping cart

0

No products in the cart.