...

Gesonde Seks

Vertrou ‘n Ding – Vibrating Egg + Remote

R1600,00

Die kegelballe is speels en opwindend. Of hulle nou op en af, links en regs of al in die ronde beweeg – die vibrasies sal jou tone laat omkrul van lekkerte.

In stock

Description

Bou gesonde vertroue op met die kegel balletjie in ‘n oulike pink sakkie wat met ‘n afstantbeheerder werk… want wie se man gaan vir haar die remote sommer net so terug gee 🙂

Geniet oneindige plesier met die wikkelende vibreerende Trust Balls van Gesonde Seks. Oulik gebêre in ‘n silikoon handsakkie. Afstandbeheerbaar om die opwinding nog meer te verhoog.

Die lieflike gevoel wat die bolvormige ontwerp bied is een van volheid en die wikkel aksie gee daardie ekstra inwendige masseering op die regte plekke. Met 7 verskillende stellings, sal jy die regte een vir jou in ‘n japtrap vind.

USB Herlaaibaar
Waterdig
Vel-vriendelike silikoon

You may also like…

Shopping cart

0

No products in the cart.

Seraphinite AcceleratorOptimized by Seraphinite Accelerator
Turns on site high speed to be attractive for people and search engines.