Gesonde Seks

Deel ‘n Ding – Seks en Suigaksie Couples Toy

R1600,00

Met Deel ‘n Ding, word jy op meer as net een manier bederf. Hierdie oulike couples toy het ‘n verrassing om elke hoed en draai. Jy sal nie weer sonder hom wil speel nie.

Or split into 4x interest-free payments Learn more

Description

Met die Deel ‘n Ding, word jy op meer as net een manier bederf. Hierdie oulike couples toy het ‘n verrassing om elke hoed en draai. Jy sal nie weer sonder hom wil speel nie.

Nie net het die Deel ‘n Ding twee motors nie, maar die “suig-aksie” aan die een punt sal jou teen die muur uitdryf van ekstase. Die vorm pas gemaklik binne die vrou se liggaam, terwyl die suig-aksie gedeelte sag op die klitoris pas, en nog genoeg spasie vir die man verskaf om ook sy plesier te kry.

Hierdie maak ‘n uitstekende couples toy – omdat dit ook met ‘n afstandbeheerder werk. Vat jou maat uit op ‘n date, onthou om die Deel ‘n Ding  saam te vat, moet nie van die remote vergeet nie, en daar het jy ‘n wenresep vir ‘n onvergeetlike aandjie uit. Die sterk motor is fluister sag vir jou eie plesier.

Die Deel ‘n Ding verskaf 10 verskillende vibrasie patrone en 10 “suig-aksie” patrone. Dit is herlaaibaar en kom met ‘n USB-herlaaier.

Gebruik saam met ‘n waterbasis lubrikant vir onophoudelike speel en plesier.

Produk naam : Gesonde Seks – Deel ‘n Ding

Materiaal : Silicone + ABS

Funksies : 10 vibrasies & 10 suig patrone, afstand beheerder , 1 motor

Kenmerke : Waterproof, Phthalate Free

Grootte: 100*35*67mm

Gewig : 145g

Herlaai tyd : 2 ure

Speel tyd:  1-2 ure

Geraas: Minder as 60 dB

Additional information

Colour

Pink, Purple

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…

Shopping cart

0

No products in the cart.

X